LYNETTE SCHULD

ARTIST

THANK YOU FOR ALL THE THANK YOUS!

Marietjie Van Wyk – Wonder wat dink sy?

Marie van Wyk Ek sit en kyk nou baie lekker na al jou pragtige skilderye. Ek het vanaf my dogter se afsterwe nog nie weer geskilder nie (nou ‘n jaar) en ek het nou weer begin. Nou gaan dit maar sukkel-sukkel, maar ek glo ek sal weer op dreef kom. Mis jou klasse baie.

Ek dink dit (jou webblad) is stunning, mag dit baie goeie vrugte dra

Magdel Scholtz – Enigste kunstenaar wat se werk op die oomblik in my deurmekaar huis het want ek het nodig om goed te voel as ek in die oggend opstaan en dit is wat haar kuns vir my doen. Al my kliente, vriende en familie ek share die post sodat julle asb na haar nuwe webwerf kan gaan kyk.

Celeste Muller My favourite!!

Michelle Edmunds

“Hi Lynette, Maryke se kunswerke nog altyd deel van my huis… kosbaar…

Pin It on Pinterest

Share This
WhatsApp chat