© lynetteschuld.com, 2019. Unauthorized use and/or duplication of this material without express and written permission from this blog’s author, Lynette Schuld and/or owner is strictly prohibited. Excerpts and links may be used, provided that full and clear credit is given to Lynette Schuld and lynetteshculd.com with appropriate and specific direction to the original content.

“This is amazing! What technique is it?”

Ritma Grizane

Besonders uniek, spesiaal en “one of a kind” ! Well done! 

JP Leeuwner

Ek sit en kyk nou baie lekker na al jou pragtige skilderye. Ek het vanaf my dogter se afsterwe nog nie weer geskilder nie (nou ‘n jaar) en ek het nou weer begin. Nou gaan dit maar sukkel-sukkel, maar ek glo ek sal weer op dreef kom. Mis jou klasse baie.

Ek dink dit (jou webblad) is stunning, mag dit baie goeie vrugte dra

Marie van Wyk

“Enigste kunstenaar wat se werk op die oomblik in my deurmekaar huis het want ek het nodig om goed te voel as ek in die oggend opstaan en dit is wat haar kuns vir my doen. Al my kliente, vriende en familie ek share die post sodat julle asb na haar nuwe webwerf kan gaan kyk.”

Magdel Scholtz

“Pragtig!”

Annerien Van Blerk Bosch

“My favourite!!”

Celeste Muller

“Hi Lynette, Maryke se kunswerke nog altyd deel van my huis… kosbaar…

Michelle Edmunds

Hi Lynette jou werk is soo mooi ek geniet dit baie.”

Linda Otto

Die beste plek om te verf en Lynette help so mooi en n mens leer vreeslik baie van haar. Sy is n awesome mens met baie talent

Elmien Duvenage

“Outstanding art work, indeed

Maryna Duvenage

“Stunning! We recently started a facebook page @SABeautyClub May we share this on the page for you?”

Ilana Steyn

“Hi Lynette. Visited your new website. Beautiful works but forgive me for commenting that I find your watermark too bold/overpowering. It totally spoils all your work. I understand why u do it, but it is a great pity that it makes it difficult to appreciate your art fully.”

Kutu Venter

“Awesome content”

Priscilla Oosthuizen

“WOW!”

Jackie Botha

Lynette jy is kunssinnig, uniek en dis pragtig!!”

Esmarè Jansen Van Rensburg

Jou werk is regtig besonders. Het dit geniet om deur jou gallery te stap (😜eintlik lekker gesit en kyk)

Mariana Louw

Dit is absoluut pragtig. Die website en elke kunswerk daarin. Well done!!

Magda Van Vreden

Stunning!!!!!!”

Lelanie Matthee

Baie talentvol!!”

Esmarè Jansen Van Rensburg

“Wow, dit is so baie mooi jy mag maar.”

Elmien Duvenage

” Mooi, mooier, mooiste”

Cecile van Rensburg

“Jy het tonne talent vriendin!!”

Esmarè Jansen Van Rensburg

“So so ongelooflik mooi!!!!”

Elize Schoeman

“WOW”

Annerien Van Blerk Bosch

“WOW”

Ilze Zimmerman Burger

“Wow, uit n ander wereld”

Priscilla Oosthuizen

“Dis asemrowend mooi Lynette!”

Lida Ezendam

“Dis baie baie mooi. Wonderlike talent!”

Chrissie Miles

“Pragtig”

Marie Viljoen

“Awesome”

Marietjie Van Wyk

“Stunning!!”

Esmarè Jansen Van Rensburg

“Jôh, jou talent het geen einde….”

Hannetjie Coetzee du Toit

“Dis soooo mooi!!!”

Marie Sorour Le Roux

error: Content is protected !!

Pin It on Pinterest

Share This
WhatsApp chat