How your donation helps fight cancer

Care and Support

CANSA supported cancer patients through their 6 939125 support groups and trained care and support 1 569 volunteers who visited and supported patients at public and11 155 private oncology unitsŸ. They counselled people at their Care Centres, welcomed individual patients to the Care HomesŸ. They facilitate Home-Based Care for patients and support volunteers as well as caregiversŸ.

This is how they fight cancer

Research

More or less 25 Research projects at a time, conducted at universities and research organisations receive CANSA support.CANSA also does research regarding lowering the cancer risk where they examine behavioural and lifestyle risk factors including smoking, diet, exercise, sun screening habits as well as environmental carcinogens(cancer-causing substances)Ÿ.They activate established research findings on cancer risk to influence behaviour change at an individual, community and structural level.CANSA further conduct research to enhance care and support for those diagnosed with cancerŸ. Their assisted funding of 20 years research led to the discovery of a link between the Hepatitis B virus and liver cancer. A vaccine has since been developed to shrink the threat of primary liver cancer, and has been administered to South African children since 1996.

The Fallen Clown

The Fallen Clown is spesiaal geskilder en geskenk vir Bethlehem Kindersorg ter insameling van fondse vir die instansie op 4 Desember 2010.

Synde daar fantasie in die opvoering, drama, teater, en dekor-atmosfeer sou wees die aand, het ek gedink die ballerina-nar-figuurtjie sou daardie element goed vasvang. Boonop is kinders lief vir narre want hulle simboliseer  geluk, blydskap, en vreugde, maar in hierdie geval is dit hartseer, ‘n gevalle nar wat nie meer alleen kan voortgaan nie.  Daar is dus ‘n groot behoefte na hulp en hoop, iets waarmee hierdie kinders kan vereenselwig. Dan is daar hulp in die wit hande wat optel en die nar weer op haar voete plaas. Soms is hierdie hulp tydelik, soms permanent. Die hande is wit omdat wit rein en opregte bedoelings simboliseer. Daardie wit hande wat  jou ondersteun en help, kan jou weer op die pad van lig plaas, daarom ook die wit balletskoentjies aan haar voete.  Die wit hande wat help, simboliseer die lig in jou lewe, daarom skyn daar ook lig deur die kantgordyntjie agter die nar, waarvan sy nie eens bewus is nie. Mens hoef nie altyd te weet wie die samaritaan is wat hulp aanbied nie, daarom het ek n onbekende verskuilde figuur agter haar ingeverf. Die ondersteuning en hulp is baie belangriker as wie dit verskaf.

Die simboliek in die kleure wat ek gebruik het, is soos volg;  die swart in die skildery verteenwoordig die onbekende pyn  en duisternis wat van hierdie kinders soms moet deurmaak. Die donker pers verteenwoordig die hartseer daaraan verbonde. Die effense  groen in die agtergrond, links onder,  bied daardie nodige balans, sekuriteit, en gerustheid aan ‘n gebroke wese se lewe. Ek sou graag baie meer groen daarin wou verf!  Die wit simboliseer redding, DIE LIG. Laastens het ek baie rooi ingebring wat krag uitbeeld.  Rooi  is ‘n sterk treffende kleur wat mens maklik raaksien.  Daarom moet ons die noodbehoewende aspek by kinders dadelik raaksien en nie ignoreer nie. Rooi is liefde en kragtig, daarom moet ons daadwerklik optree uit die liefde van die saak!

Is daar nie maar ook tye waar ons elkeen HULP nodig het nie?

Dit was vir my ‘n groot voorreg  om hierdie skildery te verf! Geniet hierdie besonderse skildery, daar is baie meer daarin as wat jy dink.

‘n Gepaste naam vir die skildery is dus THE FALLEN CLOWN.

error: Content is protected !!

Pin It on Pinterest